Laer Burgstraat 20, Posbus 2181, Kaapstad 8000 | Sien kaart
Afrikaans English

Verskaffers inligting op u selfoon

Kry maklike regstreekse toegang tot al ons verskaffers wat die Kaapse Verbruikers kaart aanvaar op u selfoon. Gaan na www.magicsms.co.za/buy op u selfoon se webblaaier. Kies via gebied of winkelsentrum.

Slaan asb. ag daarop dat u Wap nodig het om van hierdie gerief op u selfoon gebruik te maak Skakel u diensverskaffer om dit te aktiveer.