Verskaffersinligting op u selfoon
Kry maklike toegang tot al ons verskaffers wat die Kaapse Verbruikers-kaart aanvaar regstreeks op u selfoon. Gaan na www.magicsms.co.za/buy in u selfoon se webblaaier en kies via area of winkelsentrum.
Slaan asb. ag daarop dat Wap nodig is om hierdie gerief op u selfoon te gebruik. Skakel u diensverskaffer om dit te aktiveer.
