Kostestruktuur
Administrasiekoste - eenmalige betaling per winkel
‘n Standaardadministrasie-koste van R50 word teen die winkel verhaal. Dit sluit die huidige verskaffers in wat nuwe takke tot hul bestaande struktuur byvoeg. Dit verskyn outomaties op die staat as Kaapse Verbruikers betaling voorberei en die bedrag word outomaties afgetrek. Dit berus op die veronderstelling dat die verskaffer wel transaksies aangegaan het. Die doel hiervan is om die banke in kennis te stel van die opening van die voorraadbak en om die nuwe verskaffer op die stelsel te plaas.
Let wel: Alle bedrae en aanbiedings is onderworpe aan verandering sonder enige voorafgaande kennisgewing.
