Motorfinansiering
Na 12 maande lidmaatskap kan lede aansoek doen om motorfinansiering. Twee keuses is beskikbaar, naamlik ’n vastekoersopsie (koers bepaal deur Kaapse Verbruikers) of ‘n skommelende rentekoersopsie (gekoppel aan prima koers). Lede wat die vastekoersopsie kies, kry 5% bonus terug op die kapitaalgedeelte van die paaiement.
Skakel Kaapse Verbruikers vir ’n aansoekvorm.
