Persoonlike Lenings
Persoonlike Lenings
Na ses maande lidmaatskap is persoonlike lenings vir lede beskikbaar. Daar is twee keuses:
- Vastekoersopsie (koers bepaal deur Kaapse Verbruikers)
- Wisselende rentekoersopsie (gekoppel aan prima uitleenkoers)
Slaan asb. ag daarop dat Kaapse Verbruikers nie in die mikroleningsbedryf is nie. Goedkeuring van ’n persoonlike lening is onderhewig aan Kaapse Verbruikers se kredietbeleid. Terme en voorwaardes geld.
